Leeulander
December 2022
Aan die begin van Julie het
Swartland Investments en
Insulation amptelike deel geword van die Lonsa Everite Groep. Saam kan ons spog met ‘n indrukwekkende 150 jaar in die Suid-Afrikaanse…
Read Now
April 2022
Die jaar het afgeskop met ‘n knal; almal is besig om die groot Swartland masjien aan die gang te hou met al die nuwe afdelings wat by gekom het. Saam met die nuwe afdelings het daar baie uitdagings…
Read Now
DECEMBER 2021
Dit is moeilik om te glo dat vanjaar, Swartland se 70ste bestaansjaar, alreeds einde se kant toe staan.
October 2021
Ons kliënte het die afgelope boekjaar rekordgroei getoon en ons by Swartland het die vrugte van ons harde werk gedurende hierdie tydperk gepluk, met ‘n toename in ons omset teenoor…
July 2021
Swartlanders, ons beleef ‘n tyd van baie vinnige verandering. Die Covidvlae kom en gaan. Dit wissel tussen vlak 2 en 3 lockdown. Dan wil hulle die skole sluit en dan weer nie. Dan word die skolesport…
May 2020
Gedurende die afgelope 5 weke se lockdown het ons land se ekonomie wat reeds geweldig onderdruk is, verdere uitdagings ondervind agv Covid-19. Met geen einde van lockdown in sig nie, skep…
Read Now
September 2020
Oom Jurgens Hanekom, die afgetrede Besturende Direkteur van die Swartland Groep, bekend as die grootste vervaardiger van vensters en deure, is op 85-jarige ouderdom oorlede…